KOM, JY IS WELKOM BY ONS KERKDIENS
Geloof • Gemeenskap • Genade
DATUM: 20 SEPTEMBER
TYD: 13:00
PLEK:
5015 RODEO ROAD
NORTH PLATTE
NEBRASKA
Kom n geniet n dag van geloof, skaap spit, gebakte brood, krummelpap en lekker kuier saam ons.
Pastoor Riaan Nel sal vir ons die kerk diens lei en die orkes sal soos altyd vir lekker saam sing sorg. ’n Vrywillige donasie is welkom.
Kontak
WILMARI: 308 224 8572
WATSAPP 0608457227
SKAAP SPITBRAAI